)

Tennis – Hoërskool Jim Fouché leerder slaan raak

Tennis – Luise Janse van Rensburg is ‘n leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein. Sy was deel van die Vrystaat 0/19 tennis span wat aan die SA Skole Interprovinsiale Toernooi deelgeneem het. Hierdie tennis toernooi het plaasgevind vanaf 18 tot 22 Maart in Pretoria.

Die Vrystaat Span het tweede geeïndig in die kompetisie. Hulle het naelskraap verloor teen Gauteng Central in die finaal.

Luise het ook deelgeneem aan die Growthpoint Free State Super 8 toernooi waarin sy sesde geeïndig het.

Tydens die Growtpoint Nasionale toernooi het Luise dit tot in die semi-finaal gemaak. Hier het sy vasgeval teen die wenner van die toernooi. As gevolg van reën eindig sy gesamentlik derde in die toernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jf.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal