Redenaars – Sewentien leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het aan die Radikale Redenaars deelgeneem. Hulle het hulle goed van hul taak gekwyt en het besondere prestasies behaal.
Die leerders wat A+ Simbole behaal het, is Sutiné Venter, Carlise Botha, Danelle Aggenbacht en Lisa Botha.
Baie geluk met die mooi prestasies!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf