Redenaars/Debaters – Hoërskool Vrede High School Redenaarsfees
Redenaars/Debaters – Hoërskool Vrede High School se leerders het deelgeneem aan die Senekal Redenaarsfees vir Laerskole. Die Redenaars/Debaters het uitstekend gevaar by die jaarlikse Redenaarsfees vir Laerskole. In kategorie 1…
Redenaars – Truida Kestell leerders gekies vir deelname
Redenaars – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem het ‘n hele aantal redenaars wat vir deelname gekies is. Die sprekers gaan vanaf 1-3 September deelneem aan die nasionale rondte in…
Debat – Vier EHS debatspanne dring deur na Con Spirito Semfinaal
Debat – Sewe debat spanne van Hoërskool Ermelo (2 Junior- en 5 Seniorspanne) het aan die jaarlikse Con Spirito-debatkompetisie uitdunne deelgeneem. Die provinsiale uitdunne het plaasgevind op Vrydag en Saterdag…
Redenaars – Primêre Skool Naudeville vaar goed
Redenaars – Primêre Skool Naudeville in Welkom se leerlinge vanaf Graad 1 tot Graad 7 het aan die redenaars deelgeneem. Dit het plaasgevind op 28 Julie te Bultfontein. Die volgende…
Redenaars – Eunice leerders dring deur na ATKV halfeindrondte
Redenaars – Leerders van Eunice High School in Bloemfontein het deelgeneem aan die ATKV Redenaarskompetisie. Hulle het op 13 en 14 April aan die eerste uitdunrondte by die Hoërskool Goudveld…
Redenaars – Hoërskool Jim Fouché praat ‘n praat wat saak maak!
Redenaars – Sewentien leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het aan die Radikale Redenaars deelgeneem. Hulle het hulle goed van hul taak gekwyt en het besondere prestasies behaal. Die…








