)

Redenaars – Primêre Skool Naudeville vaar goed

Redenaars – Primêre Skool Naudeville in Welkom se leerlinge vanaf Graad 1 tot Graad 7 het aan die redenaars deelgeneem.

Dit het plaasgevind op 28 Julie te Bultfontein.

Die volgende resultate is behaal:

  • Eugene Smith 3de plek in Graad 1 (behaal brons)
  • Graad 2 – Daniel Bezuidenhout 2de plek (silwer)
  • Hanno van Jaarsveld in Graad 3 behaal 3de plek (Brons)
  • Die Graad wat as die bestel skool aangewys is se deelnemers was Mariandri Eloff 1ste plek (Goud) en  Edrich Rossouw 2de plek (silwer) 
  • Graad 6 – Aiden Schoeman 3de plek (Brons) 
  • Graad 7 – Abigail Dicks 1ste plek (Goud)

Baie geluk! Ons is baie trots op julle! 

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.naudies.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal