SA Stoeikampioenskappe. Lourens Nortje van Grey Kollege in Bloemfontein, is die nuwe SA Stoeikampioen! Hy het binne die 79kg – 86kg gewigsklas deelgeneem. Lourens het ‘n goue medalje ontvang in Vrystyl, Junior O.20.
Baie geluk met hierdie puik prestasie Lourens! Mag jy nog baie teenstaanders vaspen met ‘n gesonde en passievolle stoeiloopbaan.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf