Lejweleputswa krieketspan. Vier krieketspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is opgeneem in die 0/11B Lejweleputswa krieketspan. Baie geluk aan Eduan Goss, Jay-Cee Fitzgerald, Ernst Fourie en Bokang Radebe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf