)

You are sponsoring

Lejweleputswa krieketspan - Primêre Skool Naudeville leerders in span

Lejweleputswa krieketspan. Vier krieketspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is opgeneem in die 0/11B Lejweleputswa krieketspan. Baie geluk aan Eduan Goss, Jay-Cee Fitzgerald, Ernst Fourie en  Bokang Radebe. Meer…