)

You are sponsoring

Atletiek SA's/ ASA SA's - Hoërskool Jim Fouché atlete presteer

Atletiek SA’s/ ASA SA’s. Elf atlete van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein,het deelgeneem aan die Hoërskool SA’s in Germiston. Hulle behaaldie volgende prestasies: Twee x 2de plekke Een x 3de plek…