Hennie Joubert Klavierkompetisie. Dané van Graan, ‘n Matriekleerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het algeheel derde geëindig in die Hennie Joubert Nasionale Klavierkompetisie! Die skool dra ook gelukwense oor aan Dané se musiekonderwyser, Jenny Reed.
Luister hoe sy saam met die Cape Town Philharmonic Orchestra optree tydens die voorbereiding vir die finaal wat gisteraand plaasgevind het.Trekkertrots
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za