)

SA Skole Swemkampioenskappe – Nachke van der Walt presteer

SA Skole Swemkampioenskappe. Nachke van der Walt is ‘n leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein. Nachke is ook een van Suid Afrika se geklassifiseerde swemmers. Sy het vanaf 26 tot 28 Maart aan die Nationale SA Skole Swemkampioenskappe in Pretoria deelgeneem.

Sy het die volgende prestasies behaal:

  • 50m Breaststroke – Gold (SB9)
  • 50m backstroke – Gold (S10)
  • 100 breaststroke – Gold (SB9)
  • 50 fly Silver (S10)
  • 50 free stroke (S10)

Wat Nachke se prestasie meer uitsonderlik maak is dat sy haar medaljes nie net volgens haar swemtye nie, maar ook volgens die Fina punte stelsel vir geklasifiseerde swemmers ontvang het.

#fichies#fichietrots#swemkampioenskappe

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal