)

SA Skole Atletiek Kampioenskappe – Hoërskool Ermelo presteer

SA Skole Atletiek Kampioenskappe. Vanaf 16 tot 18 Maart het agt atlete van Hoërskool Ermelo aan die SA Skole Atletiek Kampioenskappe te Germiston deelgeneem.  Die Errie-atlete het aan ‘n verskeidenheid items deelgeneem waartydens menige ook hul persoonlike beste tye en/of afstande behaal het.

Die uitslae was as volg:

Luan Greyling: 6de – seuns 0/15 800m-uitdunne
Kryn Romijn: 4de – seuns 0/15 400m-finaal
Mia Davel: 6de – dogters 0/17 400m hekkies-uitdunne; 8ste – dogters 0/17 hoogspring finaal; 4de – dogters 0/17 4x100m aflosfinaal
Mia Steenkamp: 4de – dogters 0/17 400m hekkies-uitdunne; 4de – dogters 0/17 4x100m aflos finaal
Tyrone Berning: 1ste – seuns 0/17 4x100m aflos finaal; 2de – seuns 0/17 400m hekkies finaal;3de – seuns 0/17 hoogspring finaal
Bongumusa Vilakazi: 15de – seuns 0/17 1500m-finaal
Elizma Swart: 5de – dogters 0/15 gewigstootfinaal
Mikaela Hand: 19de – dogters 0/15 gewigstootfinaal; 23ste – dogters 0/15 skyfwerpfinaal

Baie geluk aan elke Errie wat sy/haar beste gegee het, nie net vir die skool nie, maar allereers vir die Here wat aan hul hierdie pragtige talente gegee het.  Hoërskool Ermelo is baie trots op ‘n ieder en ‘n elk van julle!

Vlnr: Tyrone Berning en Mia Davel
Vlnr: Mikaela Hand en Luan Greyling

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal