Noord-Vrystaat Hokkie – BVHS O.16 seuns en dogters in oefengroepe
Noord-Vrystaat Hokkie. Sewe O.16 dogters en twee O,16 seuns is ingesluit in die Noord-Vrystaat hokkie oefengroepe. Dogters: Hermien van Biljon (o/16B), Esli van Dijk (o/16B), Carise van Rooyen (o/16B), Elsje…
Noord-Vrystaat Hokkieproewe – BVHS ingesluit in oefengroepe
Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Twaalf hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in die oefengroepe vir die Noord-Vrystaat hokkieproewe. O.18A Dogters: Jana Coetzee, Ntsopa Mokoena, Fani Faber, Mikayla Fourie, Marjulyn Myburgh en…
ASA-aflos-kampioenskappe – EHS Atlete blink uit
ASA-aflos-kampioenskappe. Vier atlete van Hoëskool Ermelo het 29 en 30 April aan die ASA-aflos-kampioenskappe in Sasolburg deelgeneem. Die vier skitterende atlete is Mia Davel, Mia Steenkamp, Kryn Romijn en Marlioné…
SA Woman’s 5s Hockey – Ntsopa Mokoena included in team
SA Woman’s 5s Hockey. Ntsopa Mokoena, learner from Bethlehem Voortrekker Hoërskool, has been included in the SA Woman’s 5s hockey team. The team will be traveling to Switzerland on the…
Sentraal Hokkie Toernooi – JF Dogters span die wenners
Sentraal Hokkie Toernooi. Hoërskool Jim Fouché se dogters hokkiespan is as die wenners aangewys van die Sentraal Hokkie Toernooi. JIm Fouché se seuns span het derde geëindig. Ander prestasies wat…
Musiekkonsert – ErmeloMusiekMeesters bekoor
Musiekkonsert. Op Vrydag, 22 April, het ‘n groep plaaslike musikante onder die naam van ErmeloMusiekMeesters hul eerste musiekkonsert aangebied. Onder die vaandel van die ABK van Zijl Kunstesentrum is die…
Sentraal Netbaltoernooi – BHVS 1ste span presteer goed
Sentraal Netbaltoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste netbalspan het baie goed presteer in die Sentraal netbaltoernooi. Uit veertien deelnemende skole eindig BHVS vierde in hul poel van 7 skole. Oorwinnings…
Wildeklawer – Hoërskool Sentraal Netbal uitslae
Wildeklawer. Tydens die Wildeklawer Sportbyeenkoms het Hoërskool Sentraal se O.19 Netbalspan die volgende uitslae behaal: Hoërskool Sentraal vs Paarl Girls High: verloor 19 – 29 Affies: verloor 22 – 24…
Kearsney Tennistoernooi – Grey Kollege behaal derde plek
Kearsney Tennistoernooi. Hoërskool Grey Kollege van Bloemfontein se tennisspan het die derde plek verower tydens die Kearsney tennistoernooi. Die uitslae is as volg: Grey vs Affies 8-1 Grey vs Kearsney…
Suid-Vrystaat Hokkie – Primêre Skool Willem Postma leerders gekies
Suid-Vrystaat Hokkie. Sewe leerders van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, is gekies vir Suid-Vrystaat Hokkie. Die sewe spelers is IR van der Merwe (O.12A), Etienne Möller (O12B reserwe), Gerdus…
Motheo Netbal- Primêre Skool Willem Postma leerders ingesluit
Motheo Netbal. Drie leerders van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, is ingesluit in die Motheo netbal spanne wat aan die Vrystaat proewe gaan deelneem. Die drie spelers is Savanah…
ATKV Debatskompetisie – Hoërskool Witteberg se 9 spanne maak amok
ATKV Debatskompetisie. Nege Debatspanne van Hoërskool Witteberg het amok gemaak tydens die ATKV Vrystaat-en-Noord-Kaap Debatskompetisie. ‘n Totaal van vier juniorspanne en vyf seniorspanne het hul debatte teen hul opponente gewen. In…
Radikale Redenaarsfees – Leerders deur na streeksfinaal
Radikale Redenaarsfees – Leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het aan die Radikale Redenaarsfees deelgeneem. Hierdie fees het plaasgevind op 14 Maart en die wenners sal in hul onderskeie kategorieë…
Witteberg Top 10 – Hoërskool Witteberg Top 10 akademiese presteerders
Witteberg Top 10. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, kondig vandag met trots hul top 10 akademiese presteerders vir die eerste kwartaal aan. Witteberg het die leerders vereer vir hul harde werk. Top…
JF/SPAR Hokkie – Hoër Meisieskool Oranje O.16’s kraai koning
JF SPAR Hokkie. Hoër Meisieskool Oranje se o.16A-hokkiespan het Woensdag, 27 April, die JF/SPAR hokkie toernooi gewen. Hulle het in die proses 17 doele aangeteken en 0 afgestaan. OMS het…
Vyfgang Senior Proteaspan – Christine Naudé as kaptein aangewys
Vyfgang Senior Proteaspan. Christine Naudé, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, in is as kaptein van die Vyfgang Senior Proteaspan aangewys! Haar perd, Anvil’s the Majesty, is by die Crystal Anvil-stalle…
Uitruil program – BVHS leerder oppad na Duitsland
Uitruil program – Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder, Ebet Bester is gekeur as uitruilstudent. Die keuring van die aansoeke vir die 2022 Junie/Julieprogram na Duitsland is afgehandel. Die eer het Ebet…
Lejweleputswa Tennis – Welkom Gimnasium spelers in spanne
Lejweleputswa Tennis. Nege tennisspelers van Welkom Gimnasium het deurgedring na hul onderskeie Lejweleputswa tennis spanne. Dogters O.15 Mieke Erasmus( Nr 1 Dogters 0/15) Nea van Niekerk (Nr 5 Dogters 0/15)…
Vrystaat Biathle-span – Ebet Bester van BVHS gekies vir span
Vrystaat Biathle-span. Ebet Bester van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die Vrystaat Biathle-span. Die span gaan op 29 en 30 Mei aan die SA Biathle Kampioenskappe deelneem in Somerset…
Hoërskool Jim Fouché – Stap saam met JF
Hoërskool Jim Fouché. Stap saam deur ons skool en geniet dit saam met ons. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.jf.co.za/ Foto verskaf
Vrystaat sportskiet – BHVS leerders behaal Vrystaat kleure
Vrystaat sportskiet. Eckhard Meaker en Elouise Snyman van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Vrystaat sportskiet kleure verwerf in die wapens en ouderdom groepe soos genoem. Eckhard Meaker – o/16 Randslag ( 3de algeheel,…
Senior Nasionale Atletiekbyeenkoms – Johani van Tonder skitter
Senior Nasionale Atletiekbyeenkoms. Nog ‘n byeenkoms, nóg ‘n medalje vir Johani van Tonder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Dié keer op die Senior Nasionale Atletiekbyeenkoms in Kaapstad. Tydens die…
Onderwater Hokkie – Grey Kollege leerders presteer
Onderwater Hokkie. Ses Gr. 8, 10 en 12-seuns van Grey Kollege in Bloemfontein het die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan die Junior Nasionale Onderwater-hokkie-toernooi in Somerset-Wes. Hulle het die Vrystaatse o/19…
Hoërskool Jim Fouché – Mnr en Mej JF 2022 verkies
Hoërskool Jim Fouché. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het tydens ‘n glansgeleentheid hul Mnr en Mej JF verkies. Die tema vir die aand was Bella notte in Italia. Baie geluk aan…
Swimming Junior National Championships – Grey College Excels
Swimming Junior National Championships. Grey College swimmers, Aiden Nel, Christoff Crous, Jedrick Geleta, Ernst van Rensburg, Joel Strauss, Jacques Cilliers and MJ van den Heever competed at the South African…
Netbal – Primêre Skool Jordania dogters opgeneem in TBM netbalspanne
Netbal – Primêre Skool Jordania is baie trots op hulle o/12 en o/13 netbalspanne. Hulle is opgeneem in die TBM netbalspanne wat aan die Vrystaatproewe op 14 Mei in Sasolburg…
Vrystaat Hokkie – Eben Sander in o/13 Suid-Vrystaat Hokkiespan.
Vrystaat Hokkie. Eben Sander, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, is verkies tot die o/13 Suid-Vrystaat Hokkiespan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za http://www.fichies.co.za/ Foto verskaf
Thabo Mofutsanyane Netbalspanne – 20 Wittebergers opgeneem
Thabo Mofutsanyane Netbalspanne. Twintig netbalspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is die afgelope week in onderskeie Thabo Mofutsanyane Netbalspanne. Twintig netbalspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is die afgelope week in onderskeie Thabo Mofutsanyane…
Griffons Rugby – Primêre Skool Jordania seuns na Griffons proewe
Griffons Rugby. Vyftien van Primêre Skool Jordania se seuns is ingesluit in die Oos-Vrystaat rugbyspanne wat op 6 en 7 Mei aan die Griffons Rugby proewe gaan deelneem in Welkom.…
OSAJCC – Primêre Skool Jordania dring deur tot finale uitklopfase
OSAJCC. Drie van Jordania se leerders, Marinus van der Merwe, Hanco Steyn en Wian Steyn het deurgedring tot en met die finale uitklopfase van die OSAJCC (Online South African Chess…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Die Boodskap aan Sardis/ The message to Sardis.
Akademiese Top 10 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Akademiese Top 10. Bethlehem Voortrekker Hoërskool maak hiermee hul top 10 akademiese presteerders per Graad bekend. Die uitslae is ten opsigte van kwartaal een. Graad 8: 1. Zilne van Wyk; …
Mnr en Mej Witteberg – Ané Beneke en Tertius Loubser die sterre
Mnr en Mej Witteberg. Hoërskool Witteberg van Bethlehem, kon na twee jaar, weer hul Mnr en Mej Witteberg glansgeleentheid aanbied. Wat ‘n voorreg! Die wenners van Mnr en Mej Witteberg…
Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Minke van Wyk
Netbal Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Minke van Wyk. Minke is die kaptein van Hoërskool Goudveld, Welkom, se 1ste netbalspan. Sy teken…
Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Carli Shannon
Netbal Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Carli Shannon. Carli is die kaptein van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste netbalspan. Carli teken vandag…
Fezile Dabi Kinderparlement – Hoërskool Trio verteenwoordig
Fezile Dabi Kinderparlement. Twee leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad, Shaun Morgan en Rijané Oelofse is lede van die Fezile Dabi Kinderparlement. Shaun en Rijané het gedurende die vakansie Trio…
Biathlè Vrystaat-kampioenskappe – Ebèt Bester presteer
Biathlè Vrystaat-kampioenskappe. Tydens die Biathlè Vrystaat-kampioenskappe op Saterdag, 9 April in Bloemfontein, het Ebèt Bester (dogters o/19), 3 de geëindig in 19 minute en 51 sekondes. Ebèt is ‘n leerder…
Witteberg MTB Challenge – BHVS fietsryers presteer
Witteberg MTB Challenge. Trekkerfietsryers, Hendré Bester en Christiaan de Wet het die naweek van 8 April deelgeneem aan die Witteberg MTB Challenge. Hierdie fietsren word jaarliks aangebied by die Iona…
Vrystaat Laser Run Kampioenskap – Grey Kollege presteer
Vrystaat Laser Run Kampioenskap. Drie leerders van Grey Kollege, Jannes Krause, Hanru Krause en Willem Bosch het tydens die Vrystaat Laser Run Kampioenskap uitstekend presteer. Hulle het die volgende prestasies…
Netball – Eunice 1st team winners of St Andrew’s Netball Festival 2022
Netball – St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, hosted their Netball Festival from 7-10 April. Eunice High School from Bloemfontein 1st Netball team made their mark as winners of the…
Noord-Vrystaat Hokkie – Primêre Skool Naudeville leerders speel proewe
Noord-Vrystaat Hokkie. Drie leerders van Primêre skool Naudeville in Welkom, Christi Naude(0/12), Estie Cronje(0/12) en Paula Hamel (0/13) is gekies om aan die Noord-Vrystaat Hokkiesproewe deel te neem wat 22…
Vrystaat Atletiekspan – William Goslett afrigter van die Worpe
Vrystaat Atletiekspan. Mnr. William Goslett, onderwyser van Primêre Shool Naudeville van Welkom, is gekies is as afrigter van die worpe van die Vrystaat atletiekspan. Dit was ook vanjaar sy tiende…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die lewende hoop en die egte geloof/ A real reason for hope
Easter – For God So Loved The World
Easter. For God so loved the world that He truly saved a wretch like me. I’m so undeserving of Gods love. I have turned my back on Him time and…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Abby Gail van Rhyn
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins gesels Schools That Rock vandag met Abby Gail van Rhyn. Abby Gail is die kaptein van Hoërskool Goudveld, Welkom, se 1ste meisies hokkiespan. Abby…
Super 8 – Jorries vaar puik teen deelnemende skole
Super 8 – Primêre Skool Jordania in Bethlehem het puik gevaar by die Super 8 toernooi. Jorries se rugby- en netbalspanne het gewys waartoe hulle in staat was tydens die…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Kallie Le Roux
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins gesels Schools That Rock vandag met Kallie Le Roux. Kallie is die kaptein van Hoërskool Goudveld, Welkom, se 1ste seuns hokkiespan. Kallie…
SA Skole – Wittebergers ingesluit in atletiekspan
SA Skole – Twee atlete van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is ingesluit in die SA Skole atletiekspan. Amy Koté (o.15) en Leozé Lottering (o.15) is ingesluit in die COSSASA span.…
Kombersprojek 2022 – Hoërskool Witteberg skenk 828 komberse
Kombersprojek 2022. Na groot afwagting die afgelope 2 maande, is die kombersprojek 2022 suksesvol afgehandel. ʼn Totaal van 828 komberse is vir die winterkoue ingesamel. Me. Sumaré Pieterse, AKTKV-jeugtak bestuurder,…









