Thabo Mofutsanyane Netbalspanne. Twintig netbalspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is die afgelope week in onderskeie Thabo Mofutsanyane Netbalspanne. Twintig netbalspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is die afgelope week in onderskeie Thabo Mofutsanyane Netbalspanne opgeneem. Die netbalmeisies gaan 14 Mei in Sasolburg aan die Vrystaat Netbalproewe deelneem. . Die netbalmeisies gaan 14 Mei in Sasolburg aan die Vrystaat Netbalproewe deelneem.
- o.14 – Martinique Grobler
- o.15 – Jané de Villiers, Leozé Lottering en Kaylin Stoffberg
- o.16 – Nthati Moqhekoane, Jessica Ackeer, Tharina O’Connor, Ina-Mari Pierce en Jordan Karstens
- o.17 – Katleho Mokhina, Zinathi Matshotanyna, Ziané Lottering, Lesedi Motuang, Marie-Lie van der Merwe, Querida Ackeer, Anke Eigenhuis en Sharmell Nkoma
- o.18 – Faith Maseko, Ntipana Marotholi en Kani Motloung
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf