OSAJCC. Drie van Jordania se leerders, Marinus van der Merwe, Hanco Steyn en Wian Steyn het deurgedring tot en met die finale uitklopfase van die OSAJCC (Online South African Chess Championship) toernooi.
- Marinus van der Merwe, eindig 7de in die o/10 afdeling in SA.
- Hanco Steyn, eindig onder die top 14 in die o/12 afdeling in SA.
- Wian Steyn, eindig onder die top 14 in die o/10 afdeling in SA.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf