ANHS Hokkie. Hoërskool Aliwal Noord se eerste meisies hokkiespan het Woensdagmiddag, 20 April, teen Queenstown Girls High se eerstespan gespeel. Alies se meisies het pragtig gespeel en die wedstryd met 4 – 2 gewen.
Hierdie span moet dopgehou word!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/AliesANHS
Foto verskaf