Griffons Rugby. Vyftien van Primêre Skool Jordania se seuns is ingesluit in die Oos-Vrystaat rugbyspanne wat op 6 en 7 Mei aan die Griffons Rugby proewe gaan deelneem in Welkom.
Die volgende seuns gaan die proewe bywoon:
- Eli Masut (o/13A),
- Francois Maree (o/13A),
- Xander Fourie (o/13B),
- Grové du Preez (o/13B),
- Christiaan Venter (o/13A),
- Ethan Helmand (o/13A),
- Tian Jordaan (o/12A),
- Pieter Wessels (o/12A),
- Henry Muller (o/12A),
- Louis Uÿs (o/12A),
- Heiken Venter (o/13C),
- Luaan Pieters (o/12B),
- Malcolm Tsibela (o/12B),
- Liam Jordaan (o/12B)
- Davin Boshoff (o/12B).
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf