Vrystaat Biathle-span. Ebet Bester van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die Vrystaat Biathle-span. Die span gaan op 29 en 30 Mei aan die SA Biathle Kampioenskappe deelneem in Somerset Wes.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf