Lejweleputswa Tennis. Nege tennisspelers van Welkom Gimnasium het deurgedring na hul onderskeie Lejweleputswa tennis spanne.
Dogters O.15
- Mieke Erasmus( Nr 1 Dogters 0/15)
- Nea van Niekerk (Nr 5 Dogters 0/15)
- Kelly-Ann vd Berg( Nr 9 Dogters 0/15)
Seuns O.15
- Dandré Grove (Nr 4 Seuns 0/15)
- Louis Steenkamp ( Nr 5 Seuns 0/15)
- Nicolas Ferreira (Nr 8 Seuns 0/15)
Dogters O.17
- Kiana van Vuuren (Nr 2 Dogters 0/17)
- Cara van Niekerk ( Nr 6 Dogters 0/17)
Seuns O.17
- John-Henry Burrows ( Nr 3 Seuns 0/17)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf