Suid-Vrystaat Hokkie. Sewe leerders van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, is gekies vir Suid-Vrystaat Hokkie. Die sewe spelers is IR van der Merwe (O.12A), Etienne Möller (O12B reserwe), Gerdus Geldenhuys (O.12B), Ethan Vorster (O.12B), Kayla du Preez (O.13B), Mienka de Kock (O.13B) en Nelri Brisley (O.12B).
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.willempostma.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








