SA JKA National Championships – BVHS athletes to compete
SA JKA National Championships. Christiaan de Wet, Josh Bezuidenhout, Sean Huisamen and Mia Ehlers, from Bethlehem Voortrekker Hoërskool, will be competing for the Free State at the SA JKA National…
Vrystaat Netbalspanne – BVHS het twaalf spelers in spanne
Vrystaat Netbalspanne. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul twaalf netbalspeelsters wat tot die onderskeie Vrystaatspanne verkies is! Die O.14, O.15 en O.16 neem aan die All Ages SA-toernooi…
Hockey Captains – Schools That Rock chat to Khumo Pitso
Hockey Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Khumo Pitso. Khumo is the captain of Sentraal High School, Bloemfontein, boys 1st hockey team. Today he…
Vrystaat Netbal – Sewe Wittebergers in Vrystaatspan
Vrystaat Netbal. Sewe netbalspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is die afgelope naweek in onderskeie Vrystaat Netbalspanne opgeneem. o.18 Vrystaat: Ntipana Martholi en Kani Motlaung o.17 Vrystaat: Querida Ackeer, Ziane…
Vrystaat Netbal – Ses leerders van Primêre Skool Jordania in span
Vrystaat Netbal. Ses netbalspelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem is die afgelope naweek tot die Vrystaat Netbalspanne verkies. Die Vrystaat -netbalproewe het in Sasolburg plaasgevind. O.12 – Judie Uys,…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Louis Cronje
Hokkie kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Louis Cronje. Louis is die kaptein van Hoërskool Trio, Kroonstad, se 1ste seuns hokkiespan. Hy teken vandag…
OMS Tennis – Nie-amptelike SA kampioen vir meisiestennisspanne
OMS Tennis. Die Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se eerste tennisspan is die nie-amptelike Suid-Afrikaanse kampioen vir meisiestennisspanne in 2022. DÃt nadat OMS se 1ste tennis span Saterdag die Hoër…
Inter@Grey – Grey College vs Paarl Boys’ High Inter
Inter@Grey. Grey College, Bloemfontein, 1st Rugby team thankful on a Grey’t inter. More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Photo supplied
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Megan van Biljon
Hokkie kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels met Schools That Rock vandag met Megan van Biljon. Megan is die kaptein van Hoërskool Trio, Kroonstad, se 1ste meisies hokkiespan.…
Classic Clashes 2022 – Hoërskool Sentraal is gereed
Classic Clashes 2022. Op Saterdag, 21 Mei kom Hoërskool Sentraal teen Hoërskool Fichardtpark teen mekaar te staan tydens die FNB Classic Clashes 2022. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.sentraal.co.za/ Foto verskaf
Vrystaat Netbalspanne – Hoërskool Sentraal het 20 in spanne
Vrystaat Netbalspanne. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein spog met twintig netbalspelers in die Vrystaat Netbalspanne. o.14 Nelmari Taljaard(Cheetahs) Nieke Matthee(Cheetahs) Melmari Pretorius(Lynx) o.15 Marli van der Merwe(Jaguars) Nicola van der Wath(Jaguars)…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Here antwoord die tweede keer/ The Lord’s second reply
Free State Junior Rugby – St Andrew’s School Bloemfontein boys selected
Free State Junior Rugby. St Andrew’s School, Bloemfontein, is very proud of their rugby players selected for Free State Junior Rugby. St Andrews has eight Junior Free State Rugby representatives…
Mnr/Mej BVHS 2022 – James Schnetler en Shannon Purchase
Mnr/mej BVHS 2022 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het James Schnetler en Shannon Purchase op ‘n spoggerige kroningseremonie gekroon. Sjarme en styl was aan die orde van die aand. Die eerste…
FIH Hockey World Cup – Nepo Serage makes her debut
FIH Hockey World Cup. The South African Women’s squad has been named for the FIH Hockey World Cup. The tournament will be taking place in Spain and the Netherlands in…
Voortrekker fietsry – BHVS fietsryers deelgeneem Rof&Stof resies
Voortrekker fietsry. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het verlede naweek deelgeneem aan die Rof en Stof resies in Fauresmith. Die volgende uitslae is deur Voortrekker fietsry behaal: Hendre Bester behaal…
ATKV-redenaarskompetisie Vrystaatfinaal – BVHS dring deur
ATKV-redenaarskompetisie Vrystaatfinaal. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se redenaars presteer weer! Daar word beslis hierdie jaar bewys dat Voortrekker se redenaars vir niemand hoef stil te bly nie. Twaalf van BVHS se…
Tennis – OMS wen BVHS net net met ‘n skrale punt
Tennis – Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem het net net verloor teen Oranje Meisies. Hulle het met ‘n skrale punt teen Oranje Meisies verloor. BVHS se tennis meisiesspan het bestaan…
Redenaars – Leerders dring deur na ATKV Semi Finale
Redenaars – Primêre skool Naudeville is trots op Hanno van Jaarsveld en Abigail Dicks. Hulle het op 13 en 14 April aan die eerste ATKV rondte vir redenaars deelgeneem. Hulle…
SA Aflos en Veelkamp – Hoërskool Fichardtpark presteer
SA Aflos en Veelkamp. Die SA Aflos en Veelkamp kampioenskappe het op 29 en 30 April in Sasolburg plaasgevind. Drie atlete van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het as lede van…
Atletiekprestasies 2022 – Hoërskool Fichardtpark se prestasies
Atletiekprestasies 2022. Hoërskool Fichardtpark se atletiekprestasies in 2022 strek wyd. Nie net was die medalje-oes onder leerders van Hoërskool Fichardtpark tydens 2022 SA atletiekkampioenskaps-byeenkomste in Germiston en Potchefstroom uitstekend nie…
Stoei – Dogter wen silwer in Stoeikampioenskappe
Stoei – Primêre Skool Naudeville is baie trots op Alexi van Staden. Alexi het uitgeblink in die Stoeikampioenskappe. Sy het op 27 April deelgeneem aan die Stoeikampioenskappe vir beginners. Dit het…
Redenaars – Jorrie redenaars deur na tweede rondte
Redenaars – Primêre Skool Jordania in Bethlehem se leerders het aan die Redenaars deelgeneem. Milé Bezuidenhout, Heiken Venter en Hèléne Claasen het deurgedring na die tweede rondte van die ATKV…
Rugby – Jorries o/12 en o/13 seuns gekies vir Griffonsspan
Rugby – ‘n Groot eer het agt o/13 en 5 o/12 Rugby spelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem te beurt geval. Hulle is gekies om vir die onderskeie Griffonsspanne…
Mental Maths – Jorries leerders blink uit in kompetisie
Mental Maths – Primêre Skool Jordania in Bethlehem se leerders het deelgeneem aan die Mental Maths kompetisie. Hulle het skitterend gevaar en deurgedring na die Streeks/distrik rondte. Hierdie Mental Maths…
AHMP Netbal toernooi – Hoërskool Jim Fouché presteer
AHMP Netbal toernooi. Vyf netbalspanne van die Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het tydens die Maart-April skoolvakansie deelgeneem aan die AHMP-netbal toernooi in Pretoria. JF se netbalmeisies het teruggekom met waardevolle…
Griffons Rugby – Veertien Wittebergers in spanne ingesluit
Griffons Rugby. Na drie rondtes proewe spog Hoërskool Witteberg van Bethlehem met 14 rugbymanne wat in verskeie Griffons Rugby spanne ingesluit is. `n Groot totaal van drie Cravenweekspelers, vier Akademieweek…
Netbal – Primêre skool Truida Kestell leerders gekies vir Vrystaat proewe
Netbal – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem, is baie trots op drie o/12 en vyf o/13 netbal spelers. Marné Cornelius, Cara Rautenbach en Nelisa-May Doman is gekies om op…
Tennis – Truida Kestell tennis wen die geesbeker
Tennis – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem se tennisspan het die geesbeker gewen. Tennis – Truida Kestell tennis wen die geesbeker Limodo en Primêre Skool Truida Kestell het die…
Oppie Tong Af – Primêre Skool Truida Kestell se redenaars skitter
Oppie Tong Af – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem se redenaars het uitgeblink by Oppie Tong Af. Hulle het deurgedring na die nasionale finaal van Oppie Tong Af. Die…
Amanda Coetzer-tennistoernooi – OMS verwelkom spanne
Amanda Coetzer-tennistoernooi. Agt van die land se voorste tennisskole trek vandeesweek in Bloemfontein saam. Die meisies gaan tydens die Amanda Coetzer-tennistoernooi meeding om die nie-amptelike titel as Suid-Afrika se voorste…
ATKV Redenaars – Dertig Leerders van Hoërskool Witteberg na half-eind
ATKV Redenaars. Hoërskool Witteberg spog met dertig redenaars wat deurdring na die halfeindrondte van die ATKV-Redenaars kompetisie. Die halfeind-rondte vind plaas op 20 en 21 Mei in Kroonstad. Die volgende…
Griffons rugbyspan – Bethlehem Voortrekker rugbyspelers verkies
Griffons rugbyspan. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op hul twaalf o.16 rugbyspelers wat vir die onderskeie Griffons rugbyspanne verkies is. O.16A Griffons Rugbyspan: Kaneng Kenneth Frederik Fourie Dawie Fourie James…
Oppie Tong af – BHVS redenaars dring deur na finale rondte
Oppie Tong af. Drie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Jana Grobbelaar, Susan Bender en Liam-Loyd Doman het deurgedring na die finale rondte van die Oppie Tong Af Redenaarskompetisie. Die finale…
Redenaars – Truida Kestell se leerders blink uit in Op die tong af
Redenaars – Primêre Skool Truida Kestell van Bethlem se leerders het hulle baie goed gekwyt in die regstreekse Provinsiale redenaars rondte Op die tong af. Truidjies is baie trots op…
Griffons Rugby – BHVS rugbyspelers in O.18A en B spanne
Griffons Rugby. Vyf O.18 rugbyspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tot die o/18A en B Griffonsspanne verkies. O.18A span: Fano Linde en Ruben Kruger O.18B span: Ludich Reinecke, Dawie Maree…
ATKV Redenaars – Laerskool Truida Kestell leerders presteer
ATKV Redenaars. Dertien leerders van Laerskool Truida Kestell het deurgedring na die Provinsiale rondte van die ATKV Redenaars. Die Provinsiale rondte vind op 20 en 21 Mei in Kroonstad plaas. Die…
Noord-Vrystaat hokkiespan – Carli Uÿs en Lanri Labuschagne gekies
Noord-Vrystaat hokkiespan. Carli Uÿs en Lanri Labuschagne is leerders van die Primêre Skool Jordanië in Bethlehem. Hulle twee kranige hokkiespelers is verkies tot die o/13A Noord-Vrystaat hokkiespan. Die span gaan…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Jerusalem will be safe/ Hy sal sorg dat in Sion reg geskied
ATKV-DigiToneel Top 16 – Greta Maschke and Lucy Groenewald
ATKV-DigiToneel Top 16. Greta Maschke and Lucy Groenewald are from Eunice High School for Girls in Bloemfontein. They have been chosen as part of the top 16 of the ATKV-DigiToneel…
Become a nurse – Know this before you decide to follow it as a career
Become a nurse. Do you want to become a nurse, but you are not sure what it entails. Schools That Rock asked Sr Marelize Nieuwoudt, nurse manager of Life Rosepark…
Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark by SAMCA-proewe
Cheerleaders. Vyf van die Fichie-Cheerleaders is tydens die SAMCA-proewe ingesluit in nasionale spanne. Baie geluk aan Vivienne Lombard en Darren Grobbelaar wat beide ingesluit is in SAMCA-span. Om verkies te…
Mandie Geldenhuys – Grey College appointed new Marketing Manager
Mandie Geldenhuys. Grey College, Bloemfontein, is proud to announce the appointment of Me. Mandie Geldenhuys as the Marketing Manager. She started on 3 May and will focus on marketing and…
Debat – BVHS dring deur na die ATKV debat
Debat: Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deurgedring na die ATKV debat. Drie spanne van BVHS sal gaan deelneem. Die ATKV finaal debat sal by Buffelspoort plaasvind. Dit sal gehou…
TBM Netbal – BHVS netbalspelers na Vrystaat netbalproewe
TBM Netbal. Dertig netbaldogters van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tot TBM-spanne verkies wat aan die Vrystaat netbalproewe gaan deelneem. Die dogters sal op 14 Mei in Sasolburg deelneem aan Vrystaat…
Gauteng Grand Prix Tennistoernooi -Luné Amaro Presteer
Gauteng Grand Prix Tennistoernooi. Luné Amaro, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die naweek van 29 April deelgeneem aan die Gauteng East Grand Prix Tennistoernooi. Van die twee-en-dertig O.16 spelers…
Noord-Vrystaat Hokkie – Twintig spelers van Hoërskool Witteberg ingesluit
Noord-Vrystaat Hokkie. Twintig leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is Maandag ingesluit in die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Hulle sal gedurende die Junie skoolvakansie aan die IPT deelneem. O.14A Seuns: Ole…
Hokkie – Uitslae van Noord-Vrystaat hokkieproewe bekend
Hokkie – Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met spelers wat ingesluit is in die Noord-Vrystaat oefengroep. Die spelers is ingesluit in die hokkie oefengroepe vir Noord-Vrystaat. Spelers wat vir die o/14…
Oppi Tong Af Redenaars – BVHS leerders presteer skitterend
Oppi Tong Af Redenaars. ‘n Aantal leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het tussen 20-25 April aanlyn aan die Oppie Tong Af Redenaarskompetisie deelgeneem. Die leerders het die volgende prestasies behaal:…
ASA Multi Events championships – BHVS atlete presteer
ASA Multi Events championships. Tydens die ASA multi events and relay national championships het Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete baie goed presteer en die skool se naam hoog gehou. SA…









