Noord-Vrystaat hokkiespan. Carli Uÿs en Lanri Labuschagne is leerders van die Primêre Skool Jordanië in Bethlehem. Hulle twee kranige hokkiespelers is verkies tot die o/13A Noord-Vrystaat hokkiespan. Die span gaan tydens die Julie vakansie aan die Nasionale toernooi in Stellenbosch deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf