ATKV Redenaars. Dertien leerders van Laerskool Truida Kestell het deurgedring na die Provinsiale rondte van die ATKV Redenaars. Die Provinsiale rondte vind op 20 en 21 Mei in Kroonstad plaas. Die leerders wat deurgedring het is:
- Andries van der Walt, gr. 1
- Mia Rautenbach, gr. 2
- Alrich Zietsman, gr. 3; Nacah Bosch, gr. 3
- Inge Meintjes, gr. 4; Miah Grobbelaar, gr. 4
- Awert Viljoen, gr. 5; Liam Amaro, gr. 5; Robyn Roos, gr. 7
- Kai de Klerk, gr. 6
- Marizé Schutte, gr. 7; Isabelle Koch, gr. 7; Robyn Roos, gr. 7
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf