Griffons Rugby. Vyf O.18 rugbyspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tot die o/18A en B Griffonsspanne verkies.
O.18A span: Fano Linde en Ruben Kruger
O.18B span: Ludich Reinecke, Dawie Maree en Thumi Khoza
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf