SA Aflos en Veelkamp. Die SA Aflos en Veelkamp kampioenskappe het op 29 en 30 April in Sasolburg plaasgevind.
Drie atlete van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het as lede van Vrystaat aflosspanne , medaljes verower tydens SA Aflos en Veelkamp kampioenskappe.
- Liza Ackerman (4 x 400 m Senior gemengde aflos) – silwer medalje
- Rubin Visagie (4 x 400 m Seuns 0/18 aflos)- brons medalje
- Alwyn Olivier (4 x 100 m Seuns 0/16 aflos) – brons medalje
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf