)

Atletiekprestasies 2022 – Hoërskool Fichardtpark se prestasies

Atletiekprestasies 2022. Hoërskool Fichardtpark se atletiekprestasies in 2022 strek wyd. Nie net was die medalje-oes onder leerders  van Hoërskool Fichardtpark tydens 2022 SA atletiekkampioenskaps-byeenkomste in Germiston en Potchefstroom uitstekend nie maar is die goue medalje-oes versprei tussen leerders, oud-leerders en onderwysers.

In totaal het die skool  vyf Suid Afrikaanse atletiekkampioene in hulle items uit hierdie groep opgelewer tydens die SA Senior Kampioenskappe by die Groenpunt stadion in Kaapstad en die SA 0/18 en 0/20 Kampioenskappe by die NWU McArthur stadion in Potchefstroom: 

  • Cilethe Julies (leerder – Hamergooi Jeug Dogters: 53,24 m);
  • Yolandie Stander (onderwyser – Diskus Vroue: 57,90 m);
  • Elaine Pretorius (oud-skolier – Hamergooi Junior Vroue: 56,03 m);
  • Ruan Kriel (leerder – Hamergooi Sub-Jeug Seuns: 52,98 m)
  • Juvan van Vuuren (oud-skolier – Verspring Mans: 8,04 m) Juvan was nie beskikbaar vir die foto nie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal