Redenaars – Primêre skool Naudeville is trots op Hanno van Jaarsveld en Abigail Dicks. Hulle het op 13 en 14 April aan die eerste ATKV rondte vir redenaars deelgeneem.
Hulle is deur na die Semi Finaal van die ATKV Redenaars wat op 20 en 21 Mei in Kroonstad gaan deelneem.
Baie sterkte met die voorbereiding.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien