Noord-Vrystaat Hokkie. Twintig leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is Maandag ingesluit in die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Hulle sal gedurende die Junie skoolvakansie aan die IPT deelneem.
O.14A Seuns: Ole Mosima en Wikus Lombard
O.14B Meisies: Sumarie Eksteen en Zane Wessels
O.14A Meisies: Juané Loubser, Arné Maritz en Sebabatso Tshabalala
O.16B Meisies: Hlali Mabuya
O.16A Meisies: Bongi Radebe, Amy Kotzé, Evane du Toit, Thato Mofokeng, June Lombaard en Vuli Nhlapo.
O.18B Meisies: Ivé van der Westhuizen
O.18A Seuns: Markus de Villierso
O.18A Meisies: Kamo Serage, Rethabile Motahane en Ané BenekeHope Mabe
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf