)

Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark by SAMCA-proewe

Cheerleaders. Vyf van die Fichie-Cheerleaders is tydens die SAMCA-proewe ingesluit in nasionale spanne. Baie geluk aan Vivienne Lombard en Darren Grobbelaar wat beide ingesluit is in SAMCA-span. Om verkies te word vir die Protea-span, moet ‘n Cheerleader eers SAMCA-kleure verwerf.

Fichies is trots op die drie Lions Cheerleaders wat verkies is tot die Protea-span: Benette Frylinck, Kayleigh Kruger en Kaylene de Klerk.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal