TBM Netbal. Dertig netbaldogters van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tot TBM-spanne verkies wat aan die Vrystaat netbalproewe gaan deelneem. Die dogters sal op 14 Mei in Sasolburg deelneem aan Vrystaat Netbalproewe.
O.14: Clarise Reynecke, Jodie Haward,Maja Botha Agter:Ané Crous, Lisa Rautenbach, Janke Schnetler en Viola Mkhize
O.15: Annika van Rooyen, Thato Mohloki, Karabo Sempe, Anja van Zyl, Celri Botha en Chloe Opperman
O.16: Heili Pretorius, Jasmine Liebenberg, Mianca van Niekerk, Elouise Snyman, Elizbe Heyns, Marilé Jonck, Siba Booi
O.17: Megan Azar, Luané Terblanche, Karli van Niekerk, Anke Heyns, Amy Rautenbach
O.18: Jamie Lourenco, Megan Dempsey, Theanette Jonck, Carli Shannon, Cadi Mei
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf