Redenaars – Primêre Skool Jordania in Bethlehem se leerders het aan die Redenaars deelgeneem. Milé Bezuidenhout, Heiken Venter en Hèléne Claasen het deurgedring na die tweede rondte van die ATKV se Redenaarskompetisie.
Sterkte vir die volgende rondte!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za