Rugby – ‘n Groot eer het agt o/13 en 5 o/12 Rugby spelers van PrimĂŞre Skool Jordania in Bethlehem te beurt geval. Hulle is gekies om vir die onderskeie Griffonsspanne te speel.
Die spelers wat verkies is, tot die o/13 Griffonsspan is:
- Eli Masut(o/13A),
- Heiken Venter(o/13C)
- Francois Maree(o/13B)
- Xander Fourie(o/13C)
- Ethan Helmand(o/13A)
- Grové du Preez(o/13B)
- Vleis Venter(o/13A)
Mnr. Hennie Ferreira is die Afrigter.
Die 5 rugby spelers wat verkies is om vir die o/12 Griffons te speel is:
- Tian Jordaan (o/12B)
- Louis ĂĽys (o/12A)
- Henri Muller (o/12A)
- Luaan Pieters (o12B)
- Pieter Wessels (o/12A)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s voorsien