)

Mnr/Mej BVHS 2022 – James Schnetler en Shannon Purchase

Mnr/mej BVHS 2022 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het James Schnetler en Shannon Purchase op ‘n spoggerige kroningseremonie gekroon. Sjarme en styl was aan die orde van die aand.

Die eerste prins/prinses was Wian Botha en Elizbé Heyns.

Mnr Persoonlikheid/mej Persoonlikheid was Hendrik Janse van Rensburg en Megan Azar wat met die louere weggestap het.

Baie geluk aan elke finalis. Julle het almal pragtig gelyk en Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op elkeen van julle.

Geluk aan die MK ouers en die Kroondraers se ouers vir die manier waarop die Mnr/mej BVHS 2022 funksie aangebied is. Dit het baie bygedra tot die sukses van die aand.

Trekkertrots!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal