)
Mnr/Mej Errie – Wenners aangekondig

Mnr/Mej Errie – Hoërskool Ermelo het hulle mnr/mej Errie 2022 wenners aangekondig. Die Errieraad het aan die leerders die geleentheid gebied om in te skryf vir mnr/mej Errie 2022. Die…

Mnr/Mej RHS 2022 – Chippie van Aarde en Jean-Mari Terblanche

Mnr/Mej RHS 2022 – Die jaarlikse Mnr en Mej RHS was weereens ‘n glansgeleentheid. Hoërskool Robertson het Chippie van Aarde en Jean-Mari Terblanche op ‘n spoggerige geleentheid gekroon as Mnr/Mej…

Mnr/Mej BVHS 2022 – James Schnetler en Shannon Purchase

Mnr/mej BVHS 2022 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het James Schnetler en Shannon Purchase op ‘n spoggerige kroningseremonie gekroon. Sjarme en styl was aan die orde van die aand. Die eerste…