Griffons Rugby. Na drie rondtes proewe spog Hoërskool Witteberg van Bethlehem met 14 rugbymanne wat in verskeie Griffons Rugby spanne ingesluit is. `n Groot totaal van drie Cravenweekspelers, vier Akademieweek spelers, een Grant Khomo speler en ses Flaminke spelers is na drie rondtes proewe van Witteberg in die onderskeie spanne ingesluit!
- 𝐨.𝟏𝟔𝐀 𝐆𝐫𝐚𝐧𝐭 𝐊𝐡𝐨𝐦𝐨: Rian Roos
- 𝐨.𝟏𝟔𝐁 𝐅𝐥𝐚𝐦𝐢𝐧𝐤𝐞: Pieter Nel, Daniel Meintjes, Kirsten Fourie, Chandler Metler, Tshepo Motloung en Jacques van der Merwe
- 𝐨.𝟏𝟖𝐀 𝐂𝐫𝐚𝐯𝐞𝐧𝐰𝐞𝐞𝐤: Tiaan Naude, Curley Smith en Xavier Lotter
- 𝐨.𝟏𝟖𝐁 𝐀𝐤𝐚𝐝𝐞𝐦𝐢𝐞𝐰𝐞𝐞𝐤: Rezarco Lategan, Dries Stemmett, Wilbre Klaase en Ashton Diedericks
Die onderskeie spanne sal gedurende die Junie skoolvakansie aan hul Griffons Rugby toernooie deelneem:
– 26 tot 30 Junie: Grant Khomo Week Kimberley
– 3 tot 9 Julie Cravenweek @ Rondebosch
– 3 tot 9 Julie Akademieweek @ Wellington
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf