Netbal – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem, is baie trots op drie o/12 en vyf o/13 netbal spelers. Marné Cornelius, Cara Rautenbach en Nelisa-May Doman is gekies om op 14 Mei aan die TBN Vrystaat netbal proewe te gaan deelneem.
Congratulations to these girls. We are proud of you!
Die spelers wat gekies is vir 0/12 netbal proewe is:
- Marné Cornelius
- Cara Rautenbach;
- Nelisa-May Doman
Spelers wat gekies is vir die 0/13 netbal proewe is:
- Luné Hilario
- Nica Bester
- Siyanda Tshabalala
- Marizé Schutte;
- Annika vd Riet
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za