Oppie Tong af. Drie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Jana Grobbelaar, Susan Bender en Liam-Loyd Doman het deurgedring na die finale rondte van die Oppie Tong Af Redenaarskompetisie. Die finale rondte vind vanaf 13 tot 15 Oktober in Gauteng plaas.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf