Lewensredding – Len-Douglas Mackay na wêreldkampioenskappe
Lewensredding. Len-Douglas Mackay, ‘n matriekleerder aan Hoërskool Jim Fouché, is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die lewensredding wêreldkampioenskappe in Italië vanaf 20 September – 9 Oktober 2022. Meer skolenuus:…
Vrystaat Netbal – JF- leerders ingesluit in Vrystaat netbalspanne
Vrystaat Netbal. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein is baie trots op die elf netbalspelers wat deur Vrystaat Netbal in die onderskeie Vrystaat netbalspanne ingesluit is. O.18 Vrystaat Netbal Nicolé Taljaard Kate-Lynne…
PAN Afrika Wiskunde Olimpiade – Jana Rossouw, JF, verteenwoordig SA
PAN Afrika Wiskunde Olimpiade. Jana Rossouw, ‘n Graad 10 leerder van Hoërskool Jim Fouché is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die PAN Afrika Wiskunde Olimpiade. Hierdie olimpiade vind gedurende…
Gedagte vir die dag/ Thought for the week
Gedagte vir die dag. Dink aan jou Skepper/ Youth and Old Age
ASA SA’s – Hoërskool Jim Fouché atlete presteer
ASA SA’s. Elf atlete van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het deelgeneem aan die Hoërskole SAS SA’s in Germiston. Hierdie atlete behaal twee 2de plekke, een 3de plek, drie 4de plekke,…
Mental Maths – Hoërskool Reitz leerders presteer
Mental Maths. Drie van Hoërskool Reitz se graad 3 leerders het by Primêre Skool JA Malherbe van Petrus Steyn deelgeneem aan die Mental Maths kompetisie van die Distrik. Die leerders…
Jars of Hope – Eunice High School donated to Engo
Jars of Hope. In collaboration with Vodacom, Eunice High School, Bloemfontein, packed 110 Jars of Hope. These jars of hope were donated to Engo. Engo is a non-profit, non-governmental welfare…
Interskole Skaak – Primêre Skool Jordania presteer
Interskole Skaak. Primêre Skool Jordania van Bethlehem het die afgelope naweek, tydens die Interskole Skaak, heerlik skaak gespeel. Die deelnemende spanne het elkeen twintig spelle gespeel. Die uitslae was as…
Biathlè – BHVS leerders neem deel aan die SA kampioenskappe
Biathlè – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het twee leerders gehad wat aan die Biathlè SA kampioenskappe deelgeneem het. Dit het plaasgevind op 28 Mei te Someret College in Stellenbosch. Ébet Bester…
Netbal toernooi – Hoërskool Sentraal leerders in Mangaung O.19 span
Netbal toernooi. Twee netbalspelers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Zionné Grobler en Chareze van der Merwe, is tot die Mangaung 0.19-netbal span verkies wat aan die Telkom Netbal Toernooi te…
Amohelo MTB Classics – BHVS fietsryer wen in Clarens
Amohelo MTB Classics. Hendre Bester van Bethlehem Voortrekker Hoërskool en sy spanmaat, Franco van Heerden, het die Amohelo MTB Classis die afgelope naweek van 28 Mei in Clarens gewen! Dit…
SA Friesian National Champions – Alexja Coetzee excels
SA Friesian National Champions. Alexja Coetzee, Grade 11 learner from Eunice High School in Bloemfontein, participated at the SA Friesian National Championship 2022. She obtained the following excellent achievements: Championship…
A+ Maths – Primêre Skool Naudeville leerders skitter
A+ Maths. Naudies het 21 Mei deelgeneem aan A+ Maths in Bloemfontein. Drie leerders het die Kampioen van kampioene behaal en twee leerders kampioene. Die volgende leerders is Kampioen van kampioene:…
SFS u/18 B Hockey – Eunice High School girls in team
SFS u/18 B Hockey. Three hockey players from Eunice High School, Megan Pelser, Lilly-Anne Theron and Orefemetse Selogilwe are included in the Southern Free State U.18B Hockey team. More schools…
Hockey IPT – Monique de Gouveia hockey umpire at SA u16 IPT
Hockey IPT. Monique de Gouveia, Grade 12, at Eunice High School, has been appointed as hockey umpire at SA u16 IPT. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za https://www.ehs.co.za/ Photo supplied
SFS Hockey – Eunice High School included for SFSU U.18A team
SFS Hockey. Seven hockey players from Eunice High School in Bloemfontein are included in the Southern Free State U.18A Hockey team. The girls are Sasha-Lee Assur, Pulane Mohale, Khanya Mtimkuku,…
Rugby – Hoërskool Sentraal vs Hoërskool Jim Fouché
Rugby. Hoogtepunte tydens die FNC Classic Claches tueesn Hoërskool Senraal en Hoërskool Jim Fouché. Sien Video hiernaas. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.sentraal.co.za/ Video verskaf
Redenaars – Eunice leerders dring deur na ATKV halfeindrondte
Redenaars – Leerders van Eunice High School in Bloemfontein het deelgeneem aan die ATKV Redenaarskompetisie. Hulle het op 13 en 14 April aan die eerste uitdunrondte by die Hoërskool Goudveld…
Karate – Leerders van Truida Kestell neem deel aan Kampioenskappe
Karate – Leerders van Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem het die naweek aan die Karate Kampioenskappe deelgeneem. Die leerders is deel van die Bethlehem Karate Klub. Hulle het die…
Netbal – Hoër Meisieskool Oranje seëvier in Motheo-liga
Netbal – Die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het Donderdag, 26 Mei geseëvier in netbal. Hulle het ‘n baie goeie dag op die netbalbane gehad. Hulle het twaalf van hul…
Derby Day – Eunice High School vs Pretoria High School
Derby Day. Eunice High School, Bloemfontein, competed against Pretoria High school on a Derby Day. The items the two schools competed in was tennis, squash, chess, cross country, debating, public…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The outpouring of the Holy Spirit/ Die uitstorting van die Heilige Gees
Unprecedented art talent – Siyabonga Gans an overnight sensation
Unprecedented art talent. Siyabonga Gans, (13 years old) in Grade 7 at Wilgehof Primary School in Bloemfontein, has become an overnight sensation with his unprecedented art talent. Siyabonga was first…
Hokkie – Spelers opgeneem in Oos Vrystaat hokkiespanne
Hokkie – Primêre Skool Jordania in Bethlehem is baie trots op hulle o/12 en o/13 hokkie spelers. ‘n Hele aantal seuns en dogters is gekies in verskeie spanne om Oos…
Vrystaat Boogskiet – Hoërskool Witteberg leerders presteer
Vrystaat Boogskiet. Sophia Pieters en Pieter-Louis Pretorius van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het 7 Mei aan die Vrystaat Boogskiet rondte deelgeneem. Hierdie twee leerders het die volgende rekords laat spat:…
Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Trio leerders in spanne ingesluit
Noord-Vrystaat Hokkie. Ses meisies-hokkiespelers en agtien seuns-hokkiespelers van Hoërskool Trio in Kroonstad is in onderskeie Noord-Vrystaat hokkie spanne ingesluit. Meisies: O.14A: Kaylie Steyl O.16A: Mikayla Bouwer O.16B: Nadia Campher, Kaylen…
Vrystaat Netbal – Hoërskool Trio leerders ingesluit in spanne
Vrystaat Netbal. Drie leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad, Eby- Lee van Wyk, Ilani Vrystaat en Wilri Crous is ingesluit in onderskeie Vrystaat netbalspanne. Eby- Lee van Wyk: 0/16 JaguarsIlani…
Griffons Rugby – Hoërskool Trio leerders in spanne ingesluit
Griffons Rugby. Vyftien leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad, is ingesluit in die verskillende Griffons Rugbyspanne. Cravenweek: Michiel Heyns, Kaleb Kriek, Anru Mulder, Charlton Basson O.18 Akademieweek: Conrad Hattingh, Piet…
JKS Nasionale Kampioenskappe – BVHS leerders presteer
JKS Nasionale Kampioenskappe. Bethlehem Karate Klub het die naweek van 21 Mei aan die jaarlikse JKS Nasionale Karate Kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Dit is altyd ‘n baie strawwe kompetisie waar…
BHVS Personeel – Voortrekker verwelkom nuwe personeel
BHVS Personeel. Vier nuwe personeellede het aangesluit by Bethlehem Voortrekker Hoërskool se span! Mnr Jan Kotzé (Tegnies) mnr Hattingh Coetzee ( Toerisme en Lewenswetenskappe) Me Lilene Koekemoer (Afrikaans) Me Anandi…
Vrystaat Dans – Drie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Vrystaat Dans. Srie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 13 Mei deelgeneem aan Vrystaat Dans by die Oppenheimer Theatre in Welkom. Ané van Zyl, Jana Grobbelaar en Nia-Mckay Helm…
Bybel – “Challenge” tydens saalperiode
Bybel – Die Skoolhoof, mnr Tommie van Primêre Skool Naudeville het die leerders ‘n “challenge” tydens saalperiode gegee. Die leerders moes al die boeke in die Bybel uit hulle koppe…
Reünie – Oud-onderwysers van Hoërskool Voortrekker
Reünie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het ‘n reünie aangebied van oud-onderwysers wat aan Hoërskool Voortrekker verbonde was. Die skoolhoof is mnr Jan Strydom. Die onderwysers is Gerhardus Bosch, Estie Scheepers, Marthie…
Dance – Leerders van Jordania neem deel aan die Free State Dance Awards
Dance – Leerders van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het deelgeneem aan die Free State Dance Awards. Hulle het op 14 Mei aan die kompetisie deelgeneem. Hulle het baie goed…
Oranje Netbal – Hoër Meisieskool Oranje vs Affies
Oranje Netbal. Die 1ste netbalspan van Hoër Meisieskool het die Afrikaanse Hoër Meisieskool van Pretoria Saterdag in Pretoria vir die eerste keer in elf jaar met 31-26 geklop. Oranje Netbal…
SA JKA Karate – Ernst Fourie van Primêre skool Naudeville presteer
SA JKA Karate. Ernst Fourie, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 20 en 21 Mei in Johannesburg aan SA JKA Karate National Championship 2022 deelgeneem. Hy het ‘n…
Rekenaar Olimpiade – BVHS dring deur na tweede rondte
Rekenaar Olimpiade – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het op 10 Mei deelgeneem aan die Rekenaar Olimpiade. Dit was die eerste rondte en hulle het uitstekend gevaar en deurgedring na…
Hokkie – 0/12 Truida Kestell leerders gekies vir Oos Vrystaatspan
Hokkie – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir verskeie o/12 Oos Vrystaat hokkie spanne. Hulle is Melissa-May Doman, Hanzelle Hattingh en Marné van Zyl. The selected girls…
Derby 2022 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool wys karakter
Derby 2022. Bethlehem Voortrekker Hoërskool: 120 jaar en Hoërskool Witteberg: 50 jaar. Beide skole herdenk hul feesjaar in 2022. Dit maak van Derby 2022 ‘n geskiedkundige gebeurtenis. Tydens die Derby…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Jesus is taken to heaven/ Jesus se hemelvaart.
Hokkie – Truida Kestell spelers gekies vir 0/13A Hokkiespan
Hokkie – Leerders van die Primêre Skool Truida Kestell se o/13A hokkiespeler seuns is gekies vir die 0/13A Oos Vrystaat spanne. Die spelers wat gekies is is: Kai de Klerk…
Hokkie – 0.13B Truidjies spelers gekies vir Oos-Vrystaat
Hokkie – Vier van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem, se seuns hokkie spelers is gekies vir die Oos-Vrystaat hokkie O.13B span. The following learners will represent the 0/13 hockey players…
Hokkie – 0/13 Truidjie hokkiespelers opgeneem in Oos-Vrystaat spanne
Hokkie – Leerders van Primêre Skool Truida Kestell is opgeneem in die 0/13 Oos-Vrystaat hokkiespanne. The following learners to represent the Eastern Free-State hockey sides are selected. Die dogters wat…
International Nurses Day – Nurses awarded for quality patient care Â
International Nurses Day. Celebrating its nurses with the theme Nursing Now: A Voice to Lead, Life Rosepark Hospital proudly acknowledged its nurses this International Nurses’ Day. “We are extremely…
Wiskunde – Truida Kestell Ruwan Wille behaal eerste plek
Wiskunde – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem leerder blink uit in wiskunde. Ruwan Wille in Graad 4 het deelgeneem aan die Nautilus 2 wiskunde kompetisie. Ruwan behaal ‘n gesamentlike…
Netbal – Truida Kestell leerder gekies vir o/12 Vrystaatnetbalspan
Netbal – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem leerder blink uit in netbal. Cara Rautenbach is gekies vir die o/12 Vrystaatnetbalspan. Sy gaan aan die Suid-Afrikaanse netbalkompetisie deelneem. Meer skolenuus:…
Mental Maths – Truida Kestell wiskundeleerders blink uit
Mental Maths – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem se wiskundeleerders het uitgeblink in die Mental Maths kompetisie en het deurgedring na die distrikrondte. Congratulations to the learners who went…
Sing in Harmonie – Primêre Skool Naudeville na finaal
Sing in Harmonie. Primêre Skool Naudeville se koor het 18 Mei deelgeneem aan Sing in Harmonie in Bloemfontein. Die koor het baie goed presteer en het deurgedring na die finaal.…
Boelie/ Bullying – Pieter Bonthuyzen Video
Boelie/ Bullying. Adele Groenewald en Pieter Bonthuyzen het besoek gebring aan Primêre Skool Naudeville in Welkom. Hulle het met die leerders gepraat oor boelie/ bullying. Adele Groenewald and Pieter Bonthuyzen…
Perdeskou – Leerders van Primêre Skool Naudeville blink uit
Perdeskou – Primêre Skool Naudeville in Welkom se Mia Best en Ava Adendorff het op 14 en 15 Mei baie goed presteer! Hulle het tydens die SANESA Q2 perdeskou in…









