Hokkie – Leerders van Primêre Skool Truida Kestell is opgeneem in die 0/13 Oos-Vrystaat hokkiespanne.
The following learners to represent the Eastern Free-State hockey sides are selected.
Die dogters wat gekies is vir die 0/13 Oos-Vrystaat hokkiessspanne is:
- Bohlokwa Maitse
- Issabelle Koch
- Lisa Swart
- Rhoné Naude
- Thando Hadebe
- Marizé Schutte
- Sua Janse van Rensburg.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien