Interskole Skaak. Primêre Skool Jordania van Bethlehem het die afgelope naweek, tydens die Interskole Skaak, heerlik skaak gespeel. Die deelnemende spanne het elkeen twintig spelle gespeel.
Die uitslae was as volg:
- Jordania A – wen 18 uit 20 spelle.
- Truida Kestell – wen 12 uit 20 spelle.
- Eunice – wen 10 uit 20 spelle.
- Jordania B – wen 9 uit 20 spelle.
- Bethlehem Akademie – wen 8 uit 20 spelle.
- Jordania C – wen 2 uit 20 spelle.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s verskaf