Netbal toernooi. Twee netbalspelers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Zionné Grobler en Chareze van der Merwe, is tot die Mangaung 0.19-netbal span verkies wat aan die Telkom Netbal Toernooi te Witbank gaan deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








