Perdeskou – Primêre Skool Naudeville in Welkom se Mia Best en Ava Adendorff het op 14 en 15 Mei baie goed presteer! Hulle het tydens die SANESA Q2 perdeskou in Bloemfontein deelgeneem.
Mia Best in Graad 4 het die volgende prestasies behaal:
- Tweede plek in Equitation (50cm)
- Derde plek in Show Jumping Accumulator (50cm)
Ava Adendorff, ‘n Graad 2 leerderder behaal die volgende prestasies:
- Eerste plek in Show Jumping Ideal Time (30cm)
- In Dressage behaal sy ‘n eerste plek
- Eerste plek in Equitation
- Twede plek in Dressage B
- Tweede plek in Performance Riding
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien