)

Netbal – Hoër Meisieskool Oranje seëvier in Motheo-liga

Netbal – Die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het Donderdag, 26 Mei geseëvier in netbal. Hulle het ‘n baie goeie dag op die netbalbane gehad. Hulle het twaalf van hul vyftien eindstryde in netbal in die Motheo-liga gewen.

Die o.18A’s span van Oranje het Hoërskool Sentraal met 39-35 verslaan. Daarmee het hulle die Tralies as ligakampioen onttroon. Dit was slegs die Oranjeniete se derde triomf as ligawenners in die laaste 27 jaar.

Oranje het nou 32 van sy laaste 33 wedstryde vanjaar gewen. Hulle lê derde op die jongste nasionale ranglys. Seges is behaal oor ses skole in die top 10 op die ranglys, naamlik Affies, Menlopark, Helpmekaar, Bloemhof, Durbanville en Monument.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal