)

Extreme Dance Challenge – Erries dans eerste plekke los

Extreme Dance Challenge. Op Saterdag, 21 Mei, het twee leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die “Extreme Dance Challenge”.

Alné Olsen, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, behaal 91% vir haar solo dansitem en verower ‘n eerste plek. Die groepdans waarvan Alné deel was, behaal ook ‘n eerste plek.

‘n Graad 8-leerder van EHS, Lianie Farrell, behaal ‘n tweede plek vir haar solo dansitem met ‘n persentasie van 89%. Lianie en haar groep behaal ook ‘n eerste plek vir hul groepdans.

EHS is trots op jul flinkvoetige passies en  pragtige prestasies!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal