)

Biathlè – BHVS leerders neem deel aan die SA kampioenskappe

Biathlè – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het twee leerders gehad wat aan die Biathlè SA kampioenskappe deelgeneem het. Dit het plaasgevind op 28 Mei te Someret College in Stellenbosch.

Ébet Bester en Jaden Maritz het aan die Biathlè deelgeneem. Ébet het sewende geëindig vir meisies o/19 met ‘n tyd van 00:18:25.98.

Jaden behaal ‘n tiende plek vir seuns o/17 met ‘n tyd van 00:14:03.02.

Trekkertrots!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal