)

Karate – Leerders van Truida Kestell neem deel aan Kampioenskappe

Karate – Leerders van Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem het die naweek aan die Karate Kampioenskappe deelgeneem. Die leerders is deel van die Bethlehem Karate Klub. Hulle het die naweek van 21 Mei aan die JKS Nasionale Kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem.

Die volgende leerders van Truida Kestell het as volg presteer:

Iaan van der Walt – Hy behaal ‘n silwer medalje in die Kata Ontwikkeling afdeling.

Handré Dreyer – Hy behaal goud in Kata, brons in Kumite in Elite Afdelings en goud in Span Kata.

Liam Botha – Liam behaal Silver in Kata en silver in Kumite in die Ontwikkelings afdelings.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal