)

AVS-bokkiespanne – 69 Leerders van Hoërskool Ermelo gekies

AVS-bokkiespanne. Hoërskool Ermelo is besonder trots om nege-en-sestig leerders te hê wat gekies is as deel van verskeie AVS-bokkiespanne.

Netbal

Vir die o/14-netbalspan is die volgende dogters gekies: Joané van Zyl, Marizel van Niekerk, Mia van Deventer, Hayley Montgomery, en Mary-Jané van der Merweas skaduspeler.

Lenize Nel, Katelyn Potgieter en Mikaela Hand is gekies vir die o/16-netbalspan en in die o/18-netbalspan is Hilde Jacobsz, Caitlin Williams en Mariska van Biljon.

Hokkie

Die dogtershokkie spog met nege dogters in die o/14-span: Clarissa Nel, Elané Nel, Jani Uys, Marlioné Erasmus, Tilana Uys, Esphané van der Linde en Diani Jacob.

Wianke Cloete, Mia Davel, Helené Lotz en Sulice Geldenhuys is gekies vir die o/16-span. In die o/18-span is tien van EHS se leerders: Carla Ferreira, Kayla van der Meyden, Deidre van der Meyden, Caylin Loock, Danel Olivier, Monique Ferreira, Surika Struwig, Rebecca Cloete, Simoné Jacobsz en Anzé Mentz.

Die Erries wat gekies is vir die seunshokkie se o/15-span is Andrew Steyn, Zack Fourie, SS Cilliers, Stiaan van den Heever en Dian van Aarde.

Rugby

In die rugbyspanne van 2022 se AVS-bokkiespanne spog Hoërskool Ermelo met dertig seuns.

DW du Plessis, Armand Coetzer, Luan Greyling, Ruan Ludwig, Dick Rouillard, WJ Pretorius, WJ Cronjé, Francois Hamman en Keagan de Wet is almal deel van die o/14-span.

Vir die o/16-span is Carel Jacobsz, Christiaan Horn, Niel Landman, Tredoux Ferreira, Andries van Niekerk, Marnus Marx, Divan Mulder, Edwin Smith, Tyrone Berning, Francois van Schalkwyk en Ulric Badenhorst gekies.

Die volgende EHS-seuns is gekies as deel van die o/18-span: Walter van der Walt, Billy van der Walt, Herman Holtzhausen, Richardt Huber, Armand du Preez, CJ Steenkamp, CJ van Huyssteen, Diederik van der Walt, Marius Nel en Hennie Holtzhausen.

Voor (vlnr): Pieter Venter, Dick Rouillard, Luan Greyling, Keagan de Wet, WJ Pretorius, Jacques Diedericks en Francois Homan
Middel (vlnr): Edwin Smit, Christiaan Horn, Ulric Badenhorst, Andries van Niekerk, WJ Cronjé, EJ Venter, Francois van Schalkwyk en Marnus Marx
Agter (vlnr): Armand du Preez, Richard Huber, Billy van der Walt, Walter van der Walt, Diederik van der Walt, CJ van Huyssteen, Hennie Holtzhausen, CJ Steenkamp en Marius Nel
Netbal:
Voor (vlnr): Hayley Montgomery, Joane van Zyl, Mariska van Biljon, Marizel van Niekerk en Lenice Nel
Agter (vlnr): Mikaela Hand, Caitlin Williams, Hilde Jacobsz, Katelyn Potgieter en Mia van Deventer
Seunshokkie: 
(vlnr): Zack Fourie, Andrew Steyn, SS Cilliers, Stiaan van den Heever en Dian van Aarde

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal