Hokkie – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir verskeie o/12 Oos Vrystaat hokkie spanne. Hulle is Melissa-May Doman, Hanzelle Hattingh en Marné van Zyl.
The selected girls will present the Eastern Free State hockey.
Baie geluk aan die drie dogters met die speel van puik hokkie!
We are proud of you!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien