SPAR Schoolgirls Hockey Challenge. Hoƫrskool Outeniqua in George se 1ste dogters hokkiespan het die Suid-Kaap afdeling van die Spar Schoolgirls Hockey Challenge gewen! Die span speel later in die jaar teen die wenners van ander provinsies vir die titel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf