Bergfiets – Hoërskool Outeniqua van George het Saterdag deelgeneem aan die skole liga.
Die bergfietsspan van die Kwaggas het aan die eerste been van die bergfiets skole liga in
Knysna deelgeneem.
Die bergfiets uitslae was as volg:
Bergfiets o.14 Dogters
- 1ste Hannie Vreken
- 2de Linke Oosthuizen
- 3de Katinka Barnard
o.15 Dogters Bergfiets
- 1ste Mianette Theron
Bergfiets o.15 Seuns
- 1ste Liam Rörich
o.17 Seuns Bergfiets
- 1ste Divan Terblanche
- 2de Jaco Jacobs
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za