Reünie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het ‘n reünie aangebied van oud-onderwysers wat aan Hoërskool Voortrekker verbonde was. Die skoolhoof is mnr Jan Strydom.
Die onderwysers is Gerhardus Bosch, Estie Scheepers, Marthie Cilliers, Elize Otto, Alta Smit, Nicoleen van Zyl, Erika Steyn, Vidi Engelbrecht, Thersia Craven, Sarie Wessels, Anette Oosthuizen, Thea Brittz, Jo-Helene du Plessis, Suné Niemand, Carmien van der Merwe, Jan du Toit, Ria van der Walt, Riaan Kleynhans, Igno van Niekerk en Natius Labuschagne.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf